Description
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe eerste druk 2011
Toestand: Sagteband boek soos nuut
R65.00
Piekniek by Hangklip deur Kerneels Breytenbach Kerneels Breytenbach se roman Piekniek by Hangklip is die Geskiedenis van die Avonture van Joshua Gumbo en Sonja Griessel die heldin wie se paaie met die moordenaar op Hangklip druis. Breytenbach beskryf die boek as ‘n “Speurverhaal sonder ‘n speurder.”
Out of stock
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe eerste druk 2011
Toestand: Sagteband boek soos nuut