Description
Human & Rousseau
Sewende druk April 2008
Sagteband nuwe druk soos in splinternuut
Illustrasies: Carl Hollander
Oorspronklike titel: Pippi Langstrump – 1945
Uit Sweeds vertaal deur Nerina Ferreira
R85.00
Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op ‘n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en haar apie, meneer Jakobs. Pippie versin kostelike stories, maar het ‘n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek!
Out of stock
Human & Rousseau
Sewende druk April 2008
Sagteband nuwe druk soos in splinternuut
Illustrasies: Carl Hollander
Oorspronklike titel: Pippi Langstrump – 1945
Uit Sweeds vertaal deur Nerina Ferreira