Polfyntjies vir die proe / C. Louis Leipoldt

R140.00

Polfyntjies vir die proe is 55 opstelle oor kos, dranksoorte en die voorbereiding van kos wat Leipoldt  gedurende die laaste vyf jaar van sy lewe vir die rubriek, Kelder en Kombuis in Die Huisgenoot geskryf het onder die skuilnaam K.A.R Bonade. Die laaste stuk oor atjar het minder as ‘n moond voor sy dood verskyn. Dis ‘n boek dié, nie in die eerste plek vir ‘n kenner van kos nie maar vir elkeen wat een van ons grootste digters doenig wil sien met ‘n ding waarvoor hy sy lewe lank ‘n warme, toegewyde belangstelling gehad het.

Out of stock

Description

Tafelberg uitgewers

Tweede druk 1979

Hardeband met ‘n stofomslag met  boek binne so goed soos nuut – al is blaaie effens vergeel. Vorige bib stempel voorin.

Bandontwerp: Jan Vermeieren