Poppeteater: ses poppespele met inleiding / M.I. Murray

R70.00

Elke beskaafde land het sy eie poppespele ontwikkel wat trouens sy volkstempel dra. Die poppespel of marionettespel is ‘n hoog ontwikkelde kunsvorm wat sy oorsprong in die gryse verlede het. Dit is inderdaad kulturele erfgoed soos die skrywer sê.

Die poppespel met sy sterk beroep op die verbeelding spreek tot sowel kind as volwassene en tot elke rassegroep. Die poppespel se verdienste lê dsu nie bloot in sy vermaaklikheidswaarde nie . Dit is ook ‘n hulpmiddel in die opvoeding en kan veral in die taalonderwys ‘n belangrike rol speel.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.CDON.001/8/19 Category:

Description

HAUM

1962

Hardeband met stofomslag, boek effense waterskade bo in die hoek en ‘n skeur op bladsy 16 (herstel) omslag aan binnekant toon watervlekke

Tekeninge deur Pieter Bredenkamp