Praat God nog in drome / Benny Thomas

R65.00

Luister in die nag na die stem van God.

Out of stock

SKU: GEE.REL.0107 Category:

Description

Uitgegee deur VGU Uitgewers

1991

Hardeband met gekleurde glansvoorblad, in puik toestand, naam van vorige eienaar voorin boek

Oorspronklike titel: Exploring the world of dreams

In Afrikaans vertaal deur Lucia Wels

Alle skrifaanhalings uit die 1933-vertaling van die Bybel