President CR Swart / Jannie Kruger

R250.00

Inhoud:

Loutering deur stryd
Skool- studiejare
‘n Lang reis
Die Afrikaanse gedagte
Die Republikeinse Ideaal
Die pad na Vryheid
Skeuring en koalisie
‘n Stryd om handhawing
Die smart van Hereniging
Die oorlogsjare
Die wetgewende Oes
‘n Vader vir sy mense
Boer en Advokaat
Karakter en lewensbeskouing
Parlementariër en Vriend
Die Staatshoof

 

1 in stock

SKU: BIO.HUD.008/4/24 Category:

Description

Nasionale Boekhandel

1961

Hardebandboek met stofomslag met geringe skade op die rante van die omslag (f0t0) asook ‘n boodskap voorin boek geskryf aan ‘n vorige eienaar

Mooi swart en wit foto van President Swart op eerste binnebladsy