Presteer in Wiskunde (Boek 2) / C.E. Botha

R55.00

Hoofstukingdeling:

Hoofstuk I:

Veelvoude en kleinste gemene veelvoud

KGV waar ontbinding in faktore eers moet plaasvind

Hoofstuk II:

Algebraïese breuke en die ontoelaatbaarheid van deling deur nul

Hoofstuk III:

Optel en aftrek van breuke

A. Gewone getalle
B. Teller en noemer eenterme
en nog meer

Hoofstuk IV:

Algebraïese breuke

Vermenigvuldiging en deling van breuke
Gewone getalle en eenterme
Veelterme
Deling van breuke deur breuke

 

 

1 in stock

SKU: HAN.ALG.001/12/8/21 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

Boek 2 : Algabraïese Breuke

Geen datum

Dun boekie met 4 hoofstukke – 21 bladsye