Prinses Pippie verjaar / Mariska Le Grange

R40.00

Hierdie boek is opgedra aan Isabelle Kruger, wat op Oujaarsdag 2011 in ‘n fratsongeluk 80% brandwonde opgedoen het. Sy het oor baie maande verskeie operasies ondergaan, onder meer ‘n veloorplanting met vel wat in Boston, Amerika vir haar gekweek is. Die klein mensie het diep in almal se harte gekruip en is daagliks ‘n inspirasie.

Poppies vir Pippie is ‘n projek wat deur Mariska Le Grange begin is kort na Isabella se ongeluk. Isabella se bynaam is Pippie, vandaar die naam van die projek

Out of stock

SKU: KIN.WER.003/2/18 Category:

Description

Uitgewer: Lapa

Datum: Eerste druk 2012

Toestand: Sagteband in nuwe toestand

Illustrasies: Theo Paul Vorster