Len & Ben en die groot seerowerredding / Helen Brain

R110.00

Twee seerowerseuns, Len en Ben, ontsnap van ‘n vreeslik lot, naamlik dood deur verdrinking. Hulle word deur die bose kaptein koolkop van die seerowerski die WilleWragtig afgegooi, mar gered deur die wonderbaarlikste kreature – wat hulle ook uiteindelike uit die kake van die Vieslike Vet VraatVis en die die kloue van die tirannieke mevrou Tier Annie red.

1 in stock

SKU: JEUG.WAV.008/8/21 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: 1ste uitg, 2008
Toestand: Sagteband, splinternuut
Illustrasies deur: Vian Oelofsen