Sale!

Markus Stermuis op die sojoes 3… 2… 1! / Marianna Brand

R70.00

BOEK IS BESTEL EN SAL EINDE FEB BESKIKBAAR WEES.

Beste Markus Grysmuis

Jy het nie net elke dag geloop en droom nie. Jy het planne gemaak om daardie droom te laat waar word. Ons hoop dat al die dagdromers van ons land nou wakker skrik en ons trots maak soos jy ons trots gemaak het om die eerste muis van Afrika in die ruimte te word.

President Van Veldmuis

1 in stock

SKU: KIN.ROB.010/8/6/21 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Eerste uitgawe, derde druk 2005

Toestand: Sagtebandboek boek se voorblad toon heelwat verweer soos wat plastiek wat oorgetrek is stukkend is op hoeke, inhoud is nog baie mooi en skoon aan kante is die boek blaaie vuil en toon gebruik

Illustrasies: Tanja Joubert