Katrientjie van Keerweerder / Alba Bouwer

R75.00

Pragtige boek oor die ou ou dae, geskryf in ‘n ou taal met plaasstories waarna baie van ons terugverlang.

Out of stock

SKU: JEUG.DON.022/8/11/19 Category: Tags: ,

Description

Uitgewers: Tafelberg-Uitgewers

Datum: Vierde druk 1961

Toestand: Hardeband met mooi skets voorop sonder omslag, boek in puik nuwe toestand met blaaie nog styf

Tekeninge: Pragtige swart en wit tekeninge deur bekende illustreerder Katrine Harries,

Pryse: Bekroon met die Scheepersprys vir Jeuglektuur