Kalie Emmer en die groot Glashyser / Dahl, Roald

R130.00

Charlie en Mnr Willy Wonka van Charlie en die Sjokoladefabriek is terug in nog ‘n opwindende avontuur. Laas was hulle in die Glashyser besig om deur die fabriek te sweef. In hierdie storie bevind Mnr Wonka, Charlie en die hele Bucket-gesin hulself in die buitenste ruim! Pragtige nuwe uitgawes van hierdie klassieke kinderboeke om Roald Dahl se 100ste verjaardag te herdenk.

Out of stock

SKU: KIN.GRA.002/3/18 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste Afr uitgawe 1983

Toestand: Hardeband met gekleurde voorblad boek nog in puik toestand, vorige eienaar se handtekening voorin

Afr vertalings baie skaars

Illustrasies:  Deur Faith Jaques

Vertaling: In Afrikaans vertaal deur Mavis de Villiers