Raar maar waar / Dr. Japie Coetzee

R75.00

Ontmoet vir Frans en Ans Moolman van die plaas Mooivallei en maak kennis met hulle onverwagte kuiergas, of hardloop gou by meneer Berry se troeteldierwinkel in om meer omtrent die vriendskap agter die glasbak uit te vis.

En as jy moet is van al die harwar, geniet ‘n luukse rig saam met Violet Cilliers op die Bloutrein: daar waar vreemdes miskien nie altyd so vreemd is soos jy dink nie…

Raar maar waar is ‘n alles-is-moontlik-boek. Hierdie verhale is waar – dit het al met mense gebeur.

Out of stock

SKU: BIO.DON.006/8/11/19 Category:

Description

Uitgegee deur Waterkant Uitgewers

Eerste uitgawe, eerste druk 1992

Sagteband met mooi gekleurde voorblad

Omslag-illustrasie deur Fred Mouton