Redding in die ruimte (President-reeks) / Opgestel deur J.J. van Zyl

R55.00

In die hierdie boek is 52 stories deur verskillende skrywers soos Johann Bekker, Tryna du Toit, J.G. van Niekerk, Piet Meiring en Hugo Barnard deur slegs ‘n paar te noem. Die stories is nie net stories nie maar sommige is ook opsommings van die Geskiedenis soos nr. 45 Die verhaal van die Boshoff-goudmyne en die sketse en fotos is pragtig ondersteunend tot die stories / verhale. Die boek verdien sy titel na aanleiding van die eerste storie met dieselfde titel.

1 in stock

Description

Uitgegee deur Voortrekkerpers

Vir standerd V in Die President-reeks

Geen datum

Mev.J.J. van Zyl (vise-hoof van Laerskool Delville, Germiston)

Illustrasies deur Nick Vosloo

Taalkundige versorg deur dr. J.H. Senekal

R55 elk