John G. Paton: Redding vir die Suidsee Eilande / Kay Walsh

R80.00

In die hitte en vogtigheid van die Suidsee Eiland, was John G. Paton ver van sy familie en tuiste, in die koue noordelike klimaat van Skotland. Terwyl hy vlug vir sy lewe, dink hy aan ‘n plan van redding… redding vir homself van die gevare om hom, en redding vir die duisende mense wat nog nie die Here Jesus en die liefde van God geken het nie.

1 in stock

SKU: GEE.GRS.008-009/22/8/22 Category:

Description

Uitgegee deur Woord Waarheid

2007

Sagteband nuut aangekoop

Vry vertaal deur Mariana Viljoen

Baanbreker-reeks