NP van Wyk Louw: Rondom eie werk /

R90.00

Oor eie werk en probleme:

Nege radiopraatjies uitgesaai deur die SAUK Feb-April 1970

Oor dansliedjies:

Drie artikels gepubliseer in Die Sondagblad – Oktober – November 1961

Out of stock

SKU: TAAL.JUN.040/10/19 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1970

Hardeband met omslag se voorblad voorop vasgeplak en oorgetrek met kleefplastiek

Houtskooltekening van die digter NP van Wyk Louw deur kunstenaar Jean Welz