Ruimtevaart / Julian May

R80.00

In eenvoudige taal en aantreklike kleurillustrasies word vertel hoe die ruimte daar uitsien en hoe die mens reeds baie van die probleme wat ruimtereise meebring, oorkom het. Daar word ook bespiegel oor wat die mens met sy onversadigde drang na ontdekking en verkenning in die toekoms nog mag bereik.

Die boek is so geskryf dat 7-8 jariges dit self sal kan lees, maar selfs volwassenes sal hierdie geslaagde aanbieding van interessante feite ook kan geniet.

Out of stock

SKU: KINDER-NIE-FIKSIE.ALG.1394/2012 Category: Tags: ,

Description

Uitgewer: Die Kinderpers van SA

Datum: Afrikaanse uitgawe 1970

Toestand: Hardeband met stofomslag in splinternuwe toestand

Illustrasies: Bill Barass