Saartjie se nuwe maat / Bettie Naudé

R40.00

Die Drie Musketiers maak kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan doen – en selfs nog beter! Ons heldin laat haar nie so beledig nie en dit lei tot ‘n kragmeting met ‘n verrassende einde.

Verder is daar ook nog ‘n strooptog in ‘n vrugteboord en ‘n tante wat op ‘n baie ontydige tyd kom kuier – om nie te praat van die onmin tussen die Muskiete nie. Gaan die meisies uitmekaar spat noudat hulle op hoërskool is?

1 in stock

SKU: KIN.ELS.004/10/17 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Afrikaanse Pers-Boekhandel

1953

Saartjie Baumann-reeks nr. 5

Hardeband sonder stofomslag toon verweermerke (verkleuring) op voorblad, skoolstempel voor en agterin

R40