Description
Sagteband tydskrif in grootdruk
Tydskrif het geringe mate van waterskade in die vorm van rimpelings -0rals leesbaar
Mei 1990
Agterblad in kleur : Claerhout
R50.00
Inhoud:
Bankbaas Chris Stal se toekomsblik – p. 1
‘n Sending met verfkwas – p. 6
Luiheid kan ‘n deug wees – p. 12
‘n Strandmeer en sy stories (Langebaan Nasionale Park) p. 17
Egipte se ewige piramides verkrummel – p.23
Waarom lyk ‘n mens oud? – p. 27
Vrou (Irene Stutterheim) se liefdestaak bring renostervoël terug – p. 30
Betaal u altemit te veel vir versekering? – p. 36
Bruide op brandstapels p. 41
Tranetrekkers en smartlappe van weleer – p. 46
‘Skuus, maar daar’s ‘n tang in jou maag – p.62
Wie is die profete en profetesse? – p.66
Hiert vir die Nieuwoudtville se kappiedraers! – p. 74
Uit die boerekombuis – p. 78
Marlene Dietrich – sy het haar eie reëls gemaak. – p. 81
Maar elmboê, Ma. – Verhaal van die maand – Elsa de Wit – p. 87
Briewe – p. 94
Wenners – p. 96
Plus Grootdrukblokraaisel – p.
Out of stock
Sagteband tydskrif in grootdruk
Tydskrif het geringe mate van waterskade in die vorm van rimpelings -0rals leesbaar
Mei 1990
Agterblad in kleur : Claerhout