Sê dit in die donker / Pieter van der Lugt

R70.00

Pieter van der Lugt, is ‘n veelsydige kunstenaar. Sy eerste digbundel, Vuurwerke (1984), is met die Ou Mutualprys vir debuutwerk bekroon. Daarna volg nog gedigte: Kies vir jou ‘n tong (1985) en Op vrye voete (1987). Sy eerste kabaret, Die minnaars in konsert, is as randproduksie aangebied op die Grahamstadse Kunstefees in 1987.

Sy eie liedjie, Voëlvry sing hy op die veelbesproke versamelplaat met dieselfde naam. Sê dit in die donker is sy prosadebuut.

Out of stock

SKU: FIKSIE.DON.018/5/18 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Eerste uitgawe 1989

Toestand: Sagteband in goeie en stewige toestand, vorige boekwinkel se prys in swart kokipen voorin en stempel van boekwinkel voorin gestempel

Bandontwerp: Elmarie van der Merwe