Seisoen van genade / Alta Cloete

R80.00

Karla en haar ouers het na Australië geemigreer na die tragiese dood van haar twee enigste broers. Nou is Karla terug in Suid-afrika, vol skuldgevoelens oor ou dinge en bitter na die ontnugterene verhouding wat sy agtergelaat het. Maar ook met die vaste voorneme om ‘n verskil te maak as maatskaplieke werker in ‘n township.

Nie lank na haar terugkeer nie tref die ongeluk haar. Die die man wat haar te hulp snel, is Chris Steyn. Nie ‘n vreemdeling nie maar nie juis die man wat sy in hierdie omstandighede sou wou sien nie, ‘n hakkelaar, maar altyd aan die terg – nie die soort wat in Karla se smaak val nie…

Out of stock

SKU: FIKSIE.RYK.002/10/23(SUR) Category:

Description

Uitgegee deur Lapa

Eerste uitgawe 2012

Sagteband met effense verweer op hoeke, geskrewe pen op voorste binneblad, een los bladsy in agterkant van boek