Sale!

Semantiek / G.J. van Jaarsveld

R60.00

Inhoud:

Betekenis
Soorte betekenisse
Woordbetekenis
Woordverhoudinge
Sinsbetekenis
Semantiek en taalgebruik
Betekenis en taalhandelinge
Betekenisteorieë

Out of stock

SKU: TAAL.ALG.205/3/21 Category: Tags: ,

Description

Academica Uitgewers

Eerste uitgawe 1985

Hardeband met gekleurde voorblad, aantekeninge voorin boek geskryf in ink, regdeur die boek, BAIE aantekeninge en rooi onderstreping, boek is gebruik as studie boek met heelwat aantekeninge en opmerkings in die boek

Reeksredakteur: Prof. Louis Eksteen