Sending seekat / Mike Heine

R65.00

Die lyke van twee mans word in ‘n hysbakskag ontdek. ‘n Vragmotor vra dwelms verdwyn spoorloos. Luitenant Japie Taljaard word aangesê om die saak te ondersoek en ook hy verdwyn spoorloos. Sy kollega kan nir die geringste leidraad vind om eers te raai wat van Japie geword het nie. Wouter, ‘n verslaggewer van die plaaslike koerant en Werner, ‘n dosent by R.A.U., albei broers van Japie, besluit om self na hom te gaan soek. Wouter se vriendin raak betrokke, hulle moeder word ontvoer en die poppe begin behoorlik dans.

Sending Seekat is ‘n boek wat u in spanning gaan hou tot op die heel laaste bladsy.

1 in stock

SKU: FIKSIE.DON.015/5/18 Category:

Description

Uitgewer:  Perskor

Datum: Eerste uitgawe 1979

Toestand: Hardeband met mooi stofomslag