Skaak / M.C. Botha

R75.00

Skaak is rofweg gebaseer op die kortverhaal, Die einde van ‘n kluisenaar se lewe, wat in 1982 in die gelyknamige bundel gepubliseer is.

Drama in drie bedrywe.

2 in stock

SKU: DRA.BIK.004/2/19; DRA.CDON.020/16/2/22 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1983

Hardeband met mooi voorbladskets