Skater : die laggendste 80 stories van Pieter Pieterse

R90.00

Pieterse beskryf skade en skande met ‘n droë laggie en laat die skaterlag aan sy leser oor. Hy verstaan die kuns van die verkeerde woord op die regte tyd. Die geliefkoosde voorwerp van sy satire is Pieter Pieterse, sy menslike swakhede, sy flaters en voornemens. In hierdie heruitgawe van sy “80 laggendste stories” soso hy dit graag wou noem, skater sy leser egter net nie. Hy vertoef ook by sy skopsuiltjie se “kroe-kroe) en kwaggas se runnik, by die sterkbos en die witgat en die kremetart, by die visarend wat hoog in die blou lug met sy wyfie handevat…

Out of stock

SKU: FIKSIE.DEB.004/27/1/21 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau

Vierde druk 2009

Bandontwerp deur Etienne van Duycker

Sagteband in goeie toestand, puntjies van boek effens gebuig.