Slingerpaaie / Susan Kruger

R45.00

Tot watter uiterstes kan blinde haat, jaloesie en besitlikheid ‘n wanhopig verliefde vrou dryf?

Kan ‘n bekwame, ywerige, mensliewende vrou so bedag wees op wraak – wraak op ‘n meisie wat haar tevore van die liefde van ‘n man “beroof” het en dreig om dit weer te doen – dat sy oornag ontaard in ‘n koelbloedige, geveinsde wese wat alle perspektief in die lewe verloor het?

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.007/15 Category:

Description

Uitgegee deur Dagbreek-Boekhandel

Sagteband met mooi gekleurde voorblad, een klein puntjie van voorblad en stukkie van rug afgeskeur, boek nog stewig.

Geen datum

R45