Sale!

Soektog na die geel krokodil / Wolfgang Ecke

R120.00

Wat? ‘n Krokodil as erfstuk? Nogal ‘n geel krokodil” Privaatspeurder Pato wou op sy rug val toe hy daarvan hoor. Die Geel krokodil gaan hom nou baie slapelose nagte besorg.

1 in stock

SKU: FIKSIE.VERT.HAR.058/9/19 Categories: ,

Description

JL van Schaik

Eerste druk 1967

Hardeband met mooi stofomslag ou bibboek met gewone stempels en dinge boek skoon en netjies binne

Oorspronklike titel: Die Jagd nach dem gelben Krokodil

Vertaling deur Henrieëtte Lemmer

Illustrasies deur Jochem Bartsch

Stofomslag deur G. Rindfleisch