Soesie se babas / E. Margaret Clarkson

R79.00

Die voorwoord voor die storietjie van Soesie se babas begin se naam is: Ons maak kennis met ‘n hamster, geskryf deur Alida Geldenhuys wat die boek in Afrikaans vertaal het. Nou weet ons Soesie, ons hoofkarakter is ‘n hamster. Die storie word aangedui as ‘n “ware verhaal”.

1 in stock

SKU: KIN.KIN.001/3/18 Category:

Description

Uitgewer: Naweekpos

Datum: Geen

Toestand: Hardeband sonder stofomslag in puik toestand

Oorspronklike titel:

Vertaling: In Afrikaans verwerk deur Alida Geldenhuys

Tekeninge: Deur Mary Schwartz