Description
Groep 7
Eerste uitgawe 2018
Sagteband nuut aangekoop.
R200.00
Hierdie verhaal sal elke oorlogsveteraan terugvoer na die verlede om soete herinneringe van swaarkry en saamstaan te herleef. Selfs die wat nie daar was nie, sal die stof, sweet en swaarkry beleef, saam met die karakters, deur basies en verder opleiding swoeg en angstig die soldate na die grens volg.
‘n Moet-lees vir elkeen wat daar was en vir die wat wil weet hoe dit was.
1 in stock
Groep 7
Eerste uitgawe 2018
Sagteband nuut aangekoop.