Soldaat: Excerce perfectioni / Wynand du Toit

R300.00

Hierdie verhaal sal elke oorlogsveteraan terugvoer na die verlede om soete herinneringe van swaarkry en saamstaan te herleef. Selfs die wat nie daar was nie, sal die stof, sweet en swaarkry  beleef, saam met die karakters, deur basies en verder opleiding swoeg en angstig die soldate na die grens volg.

‘n Moet-lees vir elkeen wat daar was en vir die wat wil weet hoe dit was.

Out of stock

SKU: BOS.WYN.001/12/19; BOS.WYN.002/12/19; Category:

Description

Groep 7

Eerste uitgawe 2018

Sagteband nuut aangekoop.