Son van Geregtigheid / Dirkie Smit

R80.00

In hierdie boek skryf Dirkie Smit een blaai per onderwerp. Lekker kort stukkies o.a.:

Deur lyding en kruis
Radikale dissipelskap
Kreupeles en kinders
Verskrik oor vreugde
Wanhoop
Vertroue
Neergedaal na die doderyk en nog vele meer

 

 

1 in stock

SKU: GEE.ALG.008/7/5/21 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 20002

Sagteband in puik toestand, boodskap aan vorige eienaar voorin boek geskryf, boek is soos nuut