Sosiologie / Anna F. Steyn en H.C.J. van Rensburg

R40.00

Die skrywers bied in hierdie handleiding die hedendaagse sosiologie en die nuutste ontwikkelinge in die vak binne die Suid-Afrikaanse konteks en vir die Suid-Afrikaanse student aan, sonder om egter die bydraes van die klassieke en die vroeë sosioloë af te skeep.

Out of stock

SKU: HAN.CHA.002/14 Category:

Description

Uitgegee deur Academica

Eerste uitgawe 1985

Omslagontwerp deur  Sue Marais

Hardeband sonder stofomslag, rug aan onderkant losgetrek boek verder netjies

R40