Spitsuur / Hennie Aucamp

R50.00

Hierdie twaalf kortverhale van Hennie Aucamp vestig hom as een van die beste prosaiste onder die jongeres (dis nou lank gelede gesê). Naas stilistiese soepelheid getuig hierdie bundel van ‘n nuwe forsheid, ‘n breër opset en perspektief as in sy vorige werk. Voorbeelde hiervand is die twee pakkende verhale Portret van ‘n Ouma en When the saints go marching in.

Die bundel is in vier dele ingedeel volgens die agtergrond en aard van die verhale.

1 in stock

SKU: KORT.TBT.239/20/5/23(SUR) Category:

Description

Uitgegee deur John Malherbe Edms Bpk

1967

Hardeband met stofomslag boek in mooi toestand, inskripsies in pen en potlood op voorste oop bladsy