Description
Uitgegee deur Die erfenisstigting
Eerste druk 2013
Sagteband uitgawe
Geteken deur skrywer
R150
R150.00
Dit het Johan de Beer, inwoner van Kokanje op Modimolle, 20 jaar geneem om sy eerste twee boeke op die rak te kry, maar wanneer ’n mens deur die inhoud blaai, verstaan jy hoekom.
Die deeglike navorsing daarvoor, wat hy saam met sy vrou, Rita, met soveel toewyding en passie aangepak het, skets ’n breedvoerige agtergrond aan die leser oor ’n vergete tyd en plek in die geskiedenis van ons voorouers. Ook St Helena: eiland van verlatenheid is goed nagevors en propvol swart en wit fotos. die boek bevat ook ‘n lys van Boerekrygsgevangenes wat op St. Helena oorlede is in die vorm van ‘n lys waarin elkeen se ouderdom en oorsaak van dood gemeld word…
Out of stock
Uitgegee deur Die erfenisstigting
Eerste druk 2013
Sagteband uitgawe
Geteken deur skrywer
R150