Description
JP van der Walt en seun
Eerste druk 1988
Hardeband met mooi omslag, boek binne soos nuut, naam van vorige eienaar voorin boek en ou sellotapemerke op binneblad, boek waarskynlik ongelees
Boek bevat drie verhale
Stofomslagontwerp: Bea Jonker