Stem van die groot olifant / Jenny Seed

R70.00

Die storie speel af in Sjaka se stat en is ‘n heerlike manier om meer te leer oor die Zoeloe gebruike van daardie tyd.

Out of stock

SKU: JEUG.NWR.014/2/19 Category:

Description

Daan Retief

1986

Hardeband met skets op voorblad boek in nuwe toestand

Vertaal deur Dorothea Krige

Oorspronklike titel: Voice of the great elephant

Omslagontwerp: Marna Schoeman