Stories van die see (Boek 8 Nuwe Silwerboom-reeks)

R50.00

1 in stock

SKU: KIN.BIK.090/8/20 Category:

Description

Uitgewer: Nasou Beperk

Outeurs: Susan Nicholas en Johan Stassen in medewerking met :

J. de V Heese, Truida Pohl en H. de Vos

Eerste uitgawe eerste druk 1980

Boek toon heelwat gebruik. Alhoewel die bladsye bros is en hier en daar ‘n penmerkie is, is die boek nog bruikbaar