Strafreg-Vonnisbundel / Criminal Law Casebook / C.R. Snyman

R70.00

Die doel van hierdie werk is om studente wat strafreg studeer te voorsien van ‘n versameling van die belangrikste hofuitsprake, of uittreksels daarvan, oor die strafreg. Dit is nie bedoel om te dien as enigste of uitsluitlike bron vir die studie van die strafreg nie, maar moet beskou word as materiaal aanvullend tot ‘n handboek of ander volledige handleiding oor hierdie vakgebied.

1 in stock

SKU: HAN.TEU.003/16 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Juta en Kie Bpk

Eerste uitgawe 1991

Sagteband in mooi en netjiese toestand

Tweetalige bundel

R70