Stroom-af in in my kano / Willem van Riet

R110.00

Avonture op 5 groot riviere in  Suider-Afrika nl. Oranjerivier, Die Kunene, Die Sabi, Die Limpopo en Die Pongola.

1 in stock

SKU: BIO.DON.011/5/3/20 Category:

Description

Tafelberg

Derde druk 1970

Hardeband met stofomslag met effense skaafmerke, inskripsie van ‘n prys wat aan iemand toegeken is. Vuil vatmerk op titelblad, boek egter in uitstekende toestand asof nooit gelees nie.

Mooi swart en wit fotos in die boek en ‘n foto van die skrywer en kort biografie op flapteks