Description
Tafelberg
1966 lyk na eerste uitgawe
Hardeband met stofomslag met effense skaafmerke, boodskap aan ‘n vorige eienaar voorin boek en ‘n bruin vlekkie onderaan titelbladsy. Egter in uitstekende toestand asof nooit gelees nie.
Mooi swart en wit fotos in die boek en ‘n foto van die skrywer en kort biografie op flapteks