Sale!

Tallie se storie / Carol Langenhoven

R65.00

Hierdie verhaal handel oor die emosionele invloed wat aflegging op ‘n gewone middelklasgesin het – die broodwinner wie se selfbeeld flenters is, hoe elkeen in die gesin emosioneel moet oorleef en watter planne gemaak moet word om die geldwolf van die deur af te hou.

Carol Langenhoven is Sarie.c0m se gewildste blogger.

Out of stock

SKU: FIKSIE.EIL.035 Category:

Description

Uitgegee deur Naledi

Eerste uitgawe 2010

Sagteband in nuwe toestand

Wenner van die ATKV Mediaveertjies 2010

R80