Terugblik van ‘n ‘Brugbouer’ / P. A. Verhoef

R110.00

Die skrywer van hierdie terugblik was professor in die Ou Testament aan die Teologiese Kweekskool op Stellenbosch van 1950 tot 1979. Hy was betrokke by die vertaling van die Bybel (1983) en by die werk aan die Verwysingsbybel (1992-1998). Hy was ook lid van verskillende kommissies van die Wes-Kaapse en Algemene Sinodes. Sy bediening as predikant was kort: Een 'n a half jaar as hulpprediker in die Gemeente De Bloem, Bloemfontein (1943-1946) en 'n na 'n onderbreking van drie jaar aan die Vrije Universiteit van Amsterdam, was hy n paar maande in die gemeente Cradock (1950) toe hy beroep is as professor indie Teologie aan die Kweekskool Stellenbosch.

Die boek is pragtig uiteengesit me heelwat fotos om die teks te ondersteun. 'n Lus vir die oog.

Out of stock

SKU: BIO.BOK.004/19/9/17 Category:

Description

Uitgegee deur die skrywer

Uitgee ongeveer in 2000 na aanleiding van die datum van die Voorwoord

Voorwoord deur Frits Gaum

Hardeband met stofomslag in nuwe toestand

R110