Tessa en die tente-trek / Elizabeth Stander

R90.00

Out of stock

SKU: JEUG.VIE.018/11/21 Category:

Description

Uitgewer: JP van der  Walt en seun

Datum: Tweede druk in 1971

Toestand: Hardeband metstofomslag, omslag toon verweer op rugkant, boek is nog in mooi toestand, stempel van vorige boekwinkel voorin.

Reeks: Tessa-reeks nr. 1

 

Die Tessa-reeks word geskryf deur Elizabeth Stander (skuilnaam van Ela Spence).

  1. Tessa en die tente-trek (1967)
  2. Tessa van Tellerstraat (1967)
  3. Tessa en die tienerbende (1968)
  4. Tessa by die Therons
  5. Tessa weer tuis (1969)
  6. Tessa en die trourokke (1970)