Thomas@nagmerrie.net deur Carina Diedericks-Hugo

R65.00

Dinge is in rep en roer by die Hoerskool Leeukop oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk of sy net oë het vir een ou – Thomas! En Thomas sal nie daarvan droom om vir Alex te verneuk nie, maar Fleur is darem wraggies mooi… Maar alles is nie pluis nie… Wie is die gehemisinnige man wat agter Fleur aan is? Waarom kry Thomas skielik sulke vreemde nagmerries? En wat is die nare geheim van Bailey se Bos, die plek waar die graadneges gaan kamp?

Out of stock

SKU: KIN.DON.007/9/17 Categories: , Tag:

Description

UItgegee deur Lapa Uitgewers

Derde uitgawe, 2010

Sagteband boek oorgetrek met kleefplastiek

R65