Tienertake: Namibië / Welna Ras

R25.00

Dun boekie met kort en kragtige inligting oor Namibië:

Die ligging en grootte met ‘n swart en wit kaart voorin van die land
Die tale van Namibië
Die volkere
Die regering
Die weermag
Ekonomie in verskillende departemente en sektore van die land
Navorsing
Godsdiens
Die kultuurlewe
Natuurbewaring en toerisme

Mooi bygaande swart en wit fotos wat teks ondersteun,

 

 

Out of stock

SKU: KINDER NIE-FIKSIE.1718/2012 Category:

Description

Uitgewer: Daan Retief

Datum:

Toestand: Dun boekie met 20 bladsye ge”staple”, voorblad toon effens vuil van gebruik