Totsiens, Sugarplum / Lize Roux

R80.00

Anri se verjaardag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaardagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette … Gaan Sugarplum aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaardag van Anri se hele lewe wees?

 

Out of stock

SKU: JEUG.WAV.011/9/20; JEUG.DON.014/5/3/20 Categories: , Tag:

Description

Uitgegee deur Lapa Uitgewers

Tweede druk 2007

Sagteband in mooi toestand

Reeks: Stalmaats nr. 2

Kinderboeke Ouderdom 9+