Description
Uitgegee deur Lapa Uitgewers
Tweede druk 2007
Sagteband in mooi toestand
Reeks: Stalmaats nr. 2
Kinderboeke Ouderdom 9+
R80.00
Anri se verjaardag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaardagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette … Gaan Sugarplum aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaardag van Anri se hele lewe wees?
2 in stock
Uitgegee deur Lapa Uitgewers
Tweede druk 2007
Sagteband in mooi toestand
Reeks: Stalmaats nr. 2
Kinderboeke Ouderdom 9+