Totsiens Tommosino: ‘n Mozart-verhaal

R95.00

Op veertjienjarige ouderdom is die jong Wolfgang Amadeus Mozart op reis saam met sy pa deur Italie, om daar Wolfgang se talente aan die adelike howe bekend te stel. In Florence ontmoet dié wonderkind – wat tot dusver baie eensaam in al die grootmensgeselskap was – die ewe jong en talentvolle Thomas Linley, afkomstige uit Bath, Engeland. Vir die eerste keer in sy lewe vorm Wolfgang ‘n hegte vriendskap en beleef hy saam met Tommosino (soos Linley in Florence genoem word_ dramatiese, humoristiese en emosionele oomblikke  in hul drie sublieme dae saam.

Tot siens Tommasino, nou verwerk, is in 1992 vir die eerste keer gepubliseer met die titel TRAZOM.

Out of stock

SKU: FIKSIE.CHA.001/26/7/17 Category: Tags: , , , ,

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau

Nuwe hersiene uitgawe 2007

Omslag en boekontwerp Teresa Williams

Sagteband in splinternuwe toestand

R95