Trinkie/ Piet Cillie

R65.00

Uitgesoek en ingelei deur Rykie van Reenen – Trinkie is ‘n boek om mondjievol vir mondjievol te geniet, of anders. Hierdie keur uit Trink-briewe is in bree chronologiese volgorde, soos hulle met ‘n paar onderbrekings in die jare vyftig en sestig verskyn het in die Naweek-Byvoegsel tot Die Burger, Die Oosterlikg en Die Volksblad.

Out of stock

SKU: FC.MIC.007/27/10/17 Category: Tag:

Description

Uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers,

Eerste uitgawe, eerste druk, 1982,

Hardeband met mooi stofomslag, klein skeur aan bokant van rugdeel van omslag,

R65