Tsitsikamma: Stories oor sy mense en dié kontrei deur Jozua Serfontein

R400.00

Dis bykans onmoontlik om ’n boek, wat so propvol geskiedenis oor ‘n kontrei handel, op te som. Hier word vertel van soveel mense en hulle dinge. Die wêreld  waar die skrywer gewoon en werk het. Hy skryf oor die mense van die bosse, Witselsbos, Stormsrivier, Karrie en Kareedouw en sy mense en die groot brand van 1869. En ook oor die bekende mense van daardie distrik van toeka tot die Tsitsikammaboerdery soos dit vandag daar uitsien. Die boek is reeds in 2006 uitgegee en die skrywer is intussen oorlede. Steeds ‘n uitstekende stuk werk met ure en ure se navorsing met baie fotos.  ‘n Dik boek van oor die 400 bladsye. Die boek is in slapband en nogals “gewigtig” ook.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.JOZ.001-005 Category:

Description

UItgegee deur die skrywer Jozua Serfontein en Lotsha Publications

Voorbladfoto: Die boswerker – Die beeld is gemaak deur Phil Minnaar.

Tsitsikamma: Stories oor sy mense en dié kontrei deur Jozua Serfontein.

Groot sagteband boek met ‘n gewig.

Eerste druk 2006